Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dan Roodt
Re: Dan Roodt [boodskap #67576 is 'n antwoord op boodskap #67554] Wo, 16 Oktober 2002 12:57 Na vorige boodskap
Oom Gert  is tans af-lyn  Oom Gert
Boodskappe: 38
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Ja Annette, maar nou hoeveel keer sal mens regstellende aksie op daai
reënboog moet toepas en hom letterlik agteroor moet laat buig om daardie
vermenging te laat leef.

Sjoe, maar jy is darm maar moeilik.

"Annette" skryf in boodskap news:aoiudk$mqjlq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dave, het jy al rooi, indigo, blou en groen saam gemeng?
> Mens kom baie na aan donkerbruin uit.
> Annette
>
>
> "Dave" wrote in message
> news:6inoquk637aauoj0bobfjn06ospj1gcc4p@4ax.com...
>>> brousel van `n kamma
>>> reënboognasie dalk net oorkook en `n groot gemors veroorsaak tot ons
> almal
>>> se nadeel.
>>>
>>
>> Vind dit altyd so 'n stupid woord wanneer ek dit hoor; jy noem darem
>> dat dit 'kamma' is. 'n Reënboog bestaan uit 'n paar kleure waarvan
>> geeneen swart is nie.
>>
>> DD
>
Vorige onderwerp: Rapport - Sigcau klap glo wag uit haar pad
Volgende onderwerp: Dan Roodt - Die Afrikaner het geen roeping in Afrika nie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 00:35:47 MGT 2024