seeleeu [boodskap #126913] |
Sat, 06 July 2019 07:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
seeleeu
Afbreking: see•leeu
Samestelling: see + leeu
Selfstandige naamwoord: seeleeu
Meervoud: seeleeus
Verkleinwoord: seeleeutjie
Meervoud van verkleining: seeleeutjies
Betekenis:
• 'n Seeroofdier uit die familie van oorrobbe (Otariidae).
Gebruik:
• Die mannetjies van sommige soorte seeleeus het maanhare, wat moontlik tot die vergelyking met leeus aanleiding gegee het.
Vertaling:
Engels: sea lion
Nederlands: zeeleeuw
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|