Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » individu
individu [boodskap #126914] Sa, 06 Julie 2019 08:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
individu
Afbreking: in•di•vivdu



Selfstandige naamwoord: individu
Meervoud: individue
Verkleinwoord: individu'tjie
Meervoud van verkleining: individu'tjies

Betekenis:
• Enkele lid van 'n groep persone, diere of dinge.
• Enkele persoon in die besonder; enkeling.

Gebruik:
• Die langste individu wat aangeteken is, was 'n 93 cm slang uit die ooste van Zimbabwe.
• Onderwys poog om die individu se potensiaal te verwesenliking en verborge talente te ontsluit.

Wisselvorm:
• indiwidu

Sinoniem:
• enkeling

Antoniem:
• samelewing

Verwant:
• individueel

Vertaling:
Engels: individual
Nederlands: individu

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seeleeu
Volgende onderwerp: haarkapper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 15:33:10 MGT 2024