Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geelkoper
geelkoper [boodskap #140450] So, 16 Oktober 2022 10:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Eetgerei van geelkoper.
Eetgerei van geelkoper.
geelkoper
Afbreking: geel•ko•per
Samestelling: geel + koper


Selfstandige naamwoord: geelkoper
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Legering/allooi van koper (70%) en sink (30%).

Gebruik:
• Die blombak is van geelkoper gemaak.

Sinoniem:
• messing

Afgelei:
• geelkoperbak
• geelkoperbeslag
• geelkoperdraad
• geelkoperemmer
• geelkopergieter
• geelkoperplaat
• geelkoperstaaf

Vertaling:
Engels: brass
Nederlands: geelkoper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rooikoper
Volgende onderwerp: entoesiasme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 09:10:02 MGT 2024