Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » entoesiasme
entoesiasme [boodskap #140451] So, 16 Oktober 2022 15:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
entoesiasme
Afbreking: en•toe•si•as•me


Selfstandige naamwoord: entoesiasme
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Gevoel intense belangstelling en opgewondenheid.

Gebruik:
• Die juffrou se entoesiasme vir haar vak is aansteeklik.

Sinoniem:
• begeestering
• besieling
• geesdrif
• gretigheid
• opgewondenheid
• vuur
• woema
• ywerigheid

Verwant:
• entoesias
• entoesiasties

Vertaling:
Engels: enthusiasm
Nederlands: enthousiasme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geelkoper
Volgende onderwerp: entoesias
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 03:07:40 MGT 2024