Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rooikoper
rooikoper [boodskap #140449] So, 16 Oktober 2022 10:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rooikoper
Afbreking: rooi•ko•per
Samestelling: rooi + koper


Selfstandige naamwoord: rooikoper
Meervoud:

Betekenis:
• Koper wat nie met ander metale gemeng is nie (in teenstelling met geelkoper).

Gebruik:
• Die vaas is van rooikoper gemaak.

Afgelei:
• rooikopererts

Vertaling:
Engels: red copper
Nederlands: roodkoper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: naaier
Volgende onderwerp: geelkoper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 00:31:16 MGT 2024