Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naaier
naaier [boodskap #140448] So, 16 Oktober 2022 10:14
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19007
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
naaier
Afbreking: naai•er
Samestelling: naai + -er


Selfstandige naamwoord: naaier
Meervoud: naaiers

Betekenis:
• (verouderd) 'n Man of vrou wat naaldwerk doen; stik.
• (vulgêr) Gemene vent, of 'n man wat omgang het.

Gebruik:
• Die naaier het 'n steek gemis.

Antoniem:
• naaister (vroulik)

Vertaling:
Engels: sewer; shagger, fucker
Nederlands: naaier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voortydig
Volgende onderwerp: rooikoper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 15:54:09 MGT 2024