Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: African American's
Re: African American's [boodskap #41678] So, 06 Mei 2001 14:22 na volgende boodskap
Hein Paul  is tans af-lyn  Hein Paul
Boodskappe: 21
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
America die magtigste land ?!!! Daardie hele spul het 'n probleem daar,
hulle ly aan een of ander snaakse sindrome....Snaaks elke keer as die
mannetjies van Mars ( UVO's ) aarde toe kom , is dit reguit Amerika toe of
sorry dalk is hulle net bang hulle word dalk gehijack hier in Suid Afrika.
Daai klomp sien te veel snaakse dinge en vebeel hulle ook te veel.

Die "mag" van Amerika lê in die unies en ook gedeelteliks in die mense met
kapitaal. Daai "African Americans" word grootliks deur kapitaliste
voorgeskryf.
( soos in baie ander lande ook die geval is )
Re: African American's [boodskap #41682 is 'n antwoord op boodskap #41678] So, 06 Mei 2001 14:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Hein wrote:

> Die "mag" van Amerika lê in die unies en ook gedeelteliks in die mense met
> kapitaal. Daai "African Americans" word grootliks deur kapitaliste
> voorgeskryf.
> ( soos in baie ander lande ook die geval is )

Natuurlik is jy reg. En Colin Powell en Condoleeza Rice behoortaan die
Republikeinse Party ( wat die voorvegters vir die kapitaliste
is en nie van die Unies, soos die Demokratiese Party nie.) Maar
jy maak 'n fout om African Americans af te haal as swartmense wat
net weet hoe om te bedel. Hulle vorm maar net 12% van die
bevolking van die VSA, maar het baie meer invloed as dit.
Terloops, ek dink deel van die VSA se superpower-status is
net daaraan toe te skryf dat dit nou al omtrent 270 miljoen mense
in sy bevolking het. Die inkomste uit belasting is dus drasties meer
as die van Kanada, wat net 30 miljoen bevolking het.

Gloudina
Re: African American's [boodskap #41720 is 'n antwoord op boodskap #41678] So, 06 Mei 2001 22:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina,

Daar was onlangs weet betogings in Amerika deur die swart mense daar wat sê
hulle word ekonomies terug gehou? Nou wie hou hulle terug?

As hulle so magtig is volgens jou, hoekom kla hulle dan so baie. Dit staaf
mos wat ek sê, nie waar nie?

Groete
Logika

skryf in boodskap news:3AF563E0.3DA9731F@home.com...
Hein wrote:

> Die "mag" van Amerika lê in die unies en ook gedeelteliks in die mense met
> kapitaal. Daai "African Americans" word grootliks deur kapitaliste
> voorgeskryf.
> ( soos in baie ander lande ook die geval is )

Natuurlik is jy reg. En Colin Powell en Condoleeza Rice behoortaan die
Republikeinse Party ( wat die voorvegters vir die kapitaliste
is en nie van die Unies, soos die Demokratiese Party nie.) Maar
jy maak 'n fout om African Americans af te haal as swartmense wat
net weet hoe om te bedel. Hulle vorm maar net 12% van die
bevolking van die VSA, maar het baie meer invloed as dit.
Terloops, ek dink deel van die VSA se superpower-status is
net daaraan toe te skryf dat dit nou al omtrent 270 miljoen mense
in sy bevolking het. Die inkomste uit belasting is dus drasties meer
as die van Kanada, wat net 30 miljoen bevolking het.

Gloudina
Re: African American's [boodskap #41738 is 'n antwoord op boodskap #41678] So, 06 Mei 2001 23:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Logika wrote:

> Gloudina,
>
> Daar was onlangs weet betogings in Amerika deur die swart mense daar wat sê
> hulle word ekonomies terug gehou? Nou wie hou hulle terug?
>
> As hulle so magtig is volgens jou, hoekom kla hulle dan so baie. Dit staaf
> mos wat ek sê, nie waar nie?
>

Nee, hulle is nie so magtig nie. Meeste van hulle bly nog in
subekonomiese behuising vol misdaad, omdat daar in die
VSA nog altyd racial profiling voorkom, in die strate en in
die banke. Maar hulle is nie, soos jy te vertelle het, almal
lui en agterlik nie.

Gloudina
Re: African American's [boodskap #41742 is 'n antwoord op boodskap #41678] So, 06 Mei 2001 23:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Waar het ek gesê hulle is lui en agterlik?

Misgis jy nie my met iemand anders nie?

Laat my weet, sodat ek kan sien.

Dankie

Logika

skryf in boodskap news:3AF5DFCA.BC9614CF@home.com...
Logika wrote:

> Gloudina,
>
> Daar was onlangs weet betogings in Amerika deur die swart mense daar wat sê
> hulle word ekonomies terug gehou? Nou wie hou hulle terug?
>
> As hulle so magtig is volgens jou, hoekom kla hulle dan so baie. Dit staaf
> mos wat ek sê, nie waar nie?
>

Nee, hulle is nie so magtig nie. Meeste van hulle bly nog in
subekonomiese behuising vol misdaad, omdat daar in die
VSA nog altyd racial profiling voorkom, in die strate en in
die banke. Maar hulle is nie, soos jy te vertelle het, almal
lui en agterlik nie.

Gloudina
Re: African American's [boodskap #41779 is 'n antwoord op boodskap #41742] Ma, 07 Mei 2001 20:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Miskien met my Logiks, hel ek wens jy wil `n naam kry maar ok..haha

Kyk daar is van hulle wat kan dink en vir hulself doen. Dit sien ek elke dag
met shibeens en daggasmokelary. Nee ok nie net met dit nie, daar is ook wat
sakemanne is en vooruit gaan, maar hoekom moet hulle nou in posisies
INGEDRUK word en die witman doen sy werk met BAIE meer kwalifikasies en
ondervinding, maar die helfte van die salaris.

Gaan na die naaste lokasie waar jy bly. Kyk na die omstandighede. Weet jy,
net vanoggend het ek swartes gehelp waar hulle schack afgebrand en ander
huise in gevaar was. Nee, nie in die wit woongebied nie, in die lokasie. Ja,
dis ekke daai, daai moerse rassis??? Daai HATER ?????

Voor die kommies die land oorgevat het het hulle ook so gebly ja, maar ek
verseker jou in `n BAIE minderheid as wat vandag die verskil was. Ja, daar
was dompasse, seker lelik om met so iets rond te loop ne, maar was ons so
onveilig???? Was daar soveel moorde...???

Nee, hulle koop hoeveel biljard se wapens met `n moerse bedrogspul ook
daaragter terwyl huise, skole, vergeet als man, bou of knap dan net die
staats hospitale op...
In Bisho, (totale miskien verkeerd, maar sekerlik baie naby) 34Miljoen vir
aids gebruik. Net R1.2 miljoen daarvan kan bewys word. Waar is die res???

Kry swartes in die regering wat kan dink, iets positiefs kan doen, ek praat
nou nie van `n wit homeland nie, maar vir almal dan sal daar nie soveel HAAT
wees nie.

Seker eers genoeg.
Frikkie

Logika skryf in boodskap news:9d4ohn$l6n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Waar het ek gesê hulle is lui en agterlik?
>
> Misgis jy nie my met iemand anders nie?
>
> Laat my weet, sodat ek kan sien.
>
> Dankie
>
> Logika
>
>
>
> skryf in boodskap news:3AF5DFCA.BC9614CF@home.com...
> Logika wrote:
>
>> Gloudina,
>>
>> Daar was onlangs weet betogings in Amerika deur die swart mense daar wat sê
>> hulle word ekonomies terug gehou? Nou wie hou hulle terug?
>>
>> As hulle so magtig is volgens jou, hoekom kla hulle dan so baie. Dit staaf
>> mos wat ek sê, nie waar nie?
>>
>
> Nee, hulle is nie so magtig nie. Meeste van hulle bly nog in
> subekonomiese behuising vol misdaad, omdat daar in die
> VSA nog altyd racial profiling voorkom, in die strate en in
> die banke. Maar hulle is nie, soos jy te vertelle het, almal
> lui en agterlik nie.
>
> Gloudina
>
Re: African American's [boodskap #41782 is 'n antwoord op boodskap #41678] Ma, 07 Mei 2001 23:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> Gaan na die naaste lokasie waar jy bly. Kyk na die omstandighede. Weet jy,
> net vanoggend het ek swartes gehelp waar hulle schack afgebrand en ander
> huise in gevaar was. Nee, nie in die wit woongebied nie, in die lokasie. Ja,
> dis ekke daai, daai moerse rassis??? Daai HATER ?????
>
> Kry swartes in die regering wat kan dink, iets positiefs kan doen, ek praat
> nou nie van `n wit homeland nie, maar vir almal dan sal daar nie soveel HAAT
> wees nie.
>

Weet jy, Frikkie, oor die afgelope jare het jy al baie
verander. Jou uitsprake is nog ekstreem, maar hier en
daar klink jy werklik soos 'n mensch. Jy moet nou net
ophou luister na Fred Rundle. Hulle maak 'n industrie
van rassehaat - as hulle nie Afrikaners opstook nie,
sou hulle iemand anders erens anders opstook.
Die ding wat my die meeste bekommer, is jou
uitsprake oor Aids. Miskien doen jy dit net vir
skokwaarde, maar elke keer as ek dit lees, dan voel
ek of ek in aanraking met die gesig van die duiwel
was.
Gisteraand het ons 'n program oor Aids in SA
gesien, met Charlayne Hunter-Gault. Dit was 'n baie
gebalanseerde program. Hulle het twee vroue met
Aids gewys, die een wit, die ander swart (albei
professionele vroue, albei besmet deur seksuele
omgang met mans.) In 'n ander deel van die program
het hulle 'n weeshuis gewys vir kinders met Aids, en
die twee vroue, een wit en een swart, wat na hierdie
kinders omsien. Om die liefde op die wit vrou se
gesig te sien as sy praat van die Aids-kinders, het
my laat dink: hier sien ons die gesig van die goddelike.

Gloudina
Re: African American's [boodskap #41784 is 'n antwoord op boodskap #41779] Di, 08 Mei 2001 16:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Stel je even voor Frikkie als jij nu in zo,n toestand was opgegroeid
deze armoede en in deze ellende hoe zou jij geweest zijn??
Trouwens de apartheid was ook zeer corrupt......oke ..het was
veiliger maar wel alleen voor de blanken.

De blanken hadden ook niets te klagen iedereen had een auto
mooi huis en tuin en bedienden in dienst.....dus om welke redenen
zouden ze crimineel worden......enkele witteboorden criminele
( uit sociale hoge klasse) waren er ook natuurlijk....

Criminaliteit wordt ook vaak bevorderd door grote internationale bendes
( drugs ) en die zoeken hun slachtoffers en toekomstige daders niet bij
de rijke ZA mensen maar bij de armen.....die niets te verliezen hebben.

Grt Emmy

Frikkie Potgieter schreef in berichtnieuws
9d716o$dlk$7@ctb-nnrp1.saix.net...
> Miskien met my Logiks, hel ek wens jy wil `n naam kry maar ok..haha
>
> Kyk daar is van hulle wat kan dink en vir hulself doen. Dit sien ek elke dag
> met shibeens en daggasmokelary. Nee ok nie net met dit nie, daar is ook wat
> sakemanne is en vooruit gaan, maar hoekom moet hulle nou in posisies
> INGEDRUK word en die witman doen sy werk met BAIE meer kwalifikasies en
> ondervinding, maar die helfte van die salaris.
>
> Gaan na die naaste lokasie waar jy bly. Kyk na die omstandighede. Weet jy,
> net vanoggend het ek swartes gehelp waar hulle schack afgebrand en ander
> huise in gevaar was. Nee, nie in die wit woongebied nie, in die lokasie. Ja,
> dis ekke daai, daai moerse rassis??? Daai HATER ?????
>
> Voor die kommies die land oorgevat het het hulle ook so gebly ja, maar ek
> verseker jou in `n BAIE minderheid as wat vandag die verskil was. Ja, daar
> was dompasse, seker lelik om met so iets rond te loop ne, maar was ons so
> onveilig???? Was daar soveel moorde...???
>
> Nee, hulle koop hoeveel biljard se wapens met `n moerse bedrogspul ook
> daaragter terwyl huise, skole, vergeet als man, bou of knap dan net die
> staats hospitale op...
> In Bisho, (totale miskien verkeerd, maar sekerlik baie naby) 34Miljoen vir
> aids gebruik. Net R1.2 miljoen daarvan kan bewys word. Waar is die res???
>
> Kry swartes in die regering wat kan dink, iets positiefs kan doen, ek praat
> nou nie van `n wit homeland nie, maar vir almal dan sal daar nie soveel HAAT
> wees nie.
>
> Seker eers genoeg.
> Frikkie
>
> Logika wrote in message
> news:9d4ohn$l6n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Waar het ek gesê hulle is lui en agterlik?
>>
>> Misgis jy nie my met iemand anders nie?
>>
>> Laat my weet, sodat ek kan sien.
>>
>> Dankie
>>
>> Logika
>>
>>
>>
>> skryf in boodskap news:3AF5DFCA.BC9614CF@home.com...
>> Logika wrote:
>>
>>> Gloudina,
>>>
>>> Daar was onlangs weet betogings in Amerika deur die swart mense daar
wat
>> sê
>>> hulle word ekonomies terug gehou? Nou wie hou hulle terug?
>>>
>>> As hulle so magtig is volgens jou, hoekom kla hulle dan so baie. Dit
> staaf
>>> mos wat ek sê, nie waar nie?
>>>
>>
>> Nee, hulle is nie so magtig nie. Meeste van hulle bly nog in
>> subekonomiese behuising vol misdaad, omdat daar in die
>> VSA nog altyd racial profiling voorkom, in die strate en in
>> die banke. Maar hulle is nie, soos jy te vertelle het, almal
>> lui en agterlik nie.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: African American's [boodskap #41802 is 'n antwoord op boodskap #41779] Wo, 09 Mei 2001 04:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hoeso? Het jy swartmense gehelp?
Dus is jy eintlik tog nie die ou ribskyter wat ek altyd in jou gesien
het nie?
O.K., daarmee is natuurlik die kwessie omtrent die moorde en die geld
wat verdwyn is nie opgelos nie.
Wees gerus: ons hou hier in Europa die oë wel oop!

Die beste groete,

Norbert (uit Vlaanderen)

"Frikkie Potgieter" schreef:

> Miskien met my Logiks, hel ek wens jy wil `n naam kry maar ok..haha
>
> Kyk daar is van hulle wat kan dink en vir hulself doen. Dit sien ek elke dag
> met shibeens en daggasmokelary. Nee ok nie net met dit nie, daar is ook wat
> sakemanne is en vooruit gaan, maar hoekom moet hulle nou in posisies
> INGEDRUK word en die witman doen sy werk met BAIE meer kwalifikasies en
> ondervinding, maar die helfte van die salaris.
>
> Gaan na die naaste lokasie waar jy bly. Kyk na die omstandighede. Weet jy,
> net vanoggend het ek swartes gehelp waar hulle schack afgebrand en ander
> huise in gevaar was. Nee, nie in die wit woongebied nie, in die lokasie. Ja,
> dis ekke daai, daai moerse rassis??? Daai HATER ?????
>
> Voor die kommies die land oorgevat het het hulle ook so gebly ja, maar ek
> verseker jou in `n BAIE minderheid as wat vandag die verskil was. Ja, daar
> was dompasse, seker lelik om met so iets rond te loop ne, maar was ons so
> onveilig???? Was daar soveel moorde...???
>
> Nee, hulle koop hoeveel biljard se wapens met `n moerse bedrogspul ook
> daaragter terwyl huise, skole, vergeet als man, bou of knap dan net die
> staats hospitale op...
> In Bisho, (totale miskien verkeerd, maar sekerlik baie naby) 34Miljoen vir
> aids gebruik. Net R1.2 miljoen daarvan kan bewys word. Waar is die res???
>
> Kry swartes in die regering wat kan dink, iets positiefs kan doen, ek praat
> nou nie van `n wit homeland nie, maar vir almal dan sal daar nie soveel HAAT
> wees nie.
>
> Seker eers genoeg.
> Frikkie
>
> Logika wrote in message
> news:9d4ohn$l6n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Waar het ek gesê hulle is lui en agterlik?

>> Misgis jy nie my met iemand anders nie?

>> Laat my weet, sodat ek kan sien.

>> Dankie

>> Logika



>> skryf in boodskap news:3AF5DFCA.BC9614CF@home.com...
>> Logika wrote:

>>> Gloudina,
>>>
>>> Daar was onlangs weet betogings in Amerika deur die swart mense daar wat
>> sê
>>> hulle word ekonomies terug gehou? Nou wie hou hulle terug?
>>>
>>> As hulle so magtig is volgens jou, hoekom kla hulle dan so baie. Dit
> staaf
>>> mos wat ek sê, nie waar nie?
>>>

>> Nee, hulle is nie so magtig nie. Meeste van hulle bly nog in
>> subekonomiese behuising vol misdaad, omdat daar in die
>> VSA nog altyd racial profiling voorkom, in die strate en in
>> die banke. Maar hulle is nie, soos jy te vertelle het, almal
>> lui en agterlik nie.

>> Gloudina



>
Re: African American's [boodskap #41825 is 'n antwoord op boodskap #41802] Wo, 09 Mei 2001 17:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 09 May 2001 04:44:42 GMT, sterre...@online.be
(Sterrenkijker) wrote:

> Hoeso? Het jy swartmense gehelp?
> Dus is jy eintlik tog nie die ou ribskyter wat ek altyd in jou gesien
> het nie?
> Die beste groete,
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
> "Frikkie Potgieter" schreef:
> . Weet jy,
>> net vanoggend het ek swartes gehelp waar hulle schack afgebrand en ander
>> huise in gevaar was. Nee, nie in die wit woongebied nie, in die lokasie. Ja,
>> dis ekke daai, daai moerse rassis??? Daai HATER ?????

>> Seker eers genoeg.
>> Frikkie

Frikkie jou Ribskyter (wat is dit!!! Norbert?) ek dink dit nie so veel
die swartes wat jou rasisties maak as Mag nie.

DD
Re: African American's [boodskap #41828 is 'n antwoord op boodskap #41784] Wo, 09 Mei 2001 18:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Emmy,

Partykeer dink ek jy moet bietjie dink voor jy sommer so woesweg
veralgemeen. Duidelik ken jy nie die toestande hier nie (nou 'n in die
verlede)

Dries Venter

"emmy" skryf in boodskap news:9d9ebs$4qh$1@news.pcmnet.nl...

> De blanken iedereen had een auto
> mooi huis en tuin en bedienden in dienst.....
Re: African American's [boodskap #41839 is 'n antwoord op boodskap #41825] Do, 10 Mei 2001 05:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sorry, dis 'n Vlaams woord...
Ek sal dit in Engels omskryf:
"Ribskyter" = letterlike vertaling van die Vlaamse woord
"ribbenschijter" = someone who shits his own ribs out of his body!

Die groete,

Norbert (uit Vlaanderen)

Davie Davis schreef:
> Frikkie jou Ribskyter (wat is dit!!! Norbert?) ek dink dit nie so veel
> die swartes wat jou rasisties maak as Mag nie.
>
> DD
Re: African American's [boodskap #41878 is 'n antwoord op boodskap #41678] Vr, 11 Mei 2001 04:36 Na vorige boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Iemand wat sy hol uitleen?...

Nee, dit is eintlik nie dieselfde nie..
Dog ek lag my 'n skeur van hierdie uitdrukking!
Dis nie wat hier in Vlaanderen so gesê word nie maar vanaf
môre sal dit wel so wees! HA-HA-HAAA!!

Die groete

Norbert (uit Vlaanderen)

"Tobie" schreef:

> Davie Davis" wrote in message
> :
> : Frikkie jou Ribskyter (wat is dit!!! Norbert?)
>
> : DD
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
>
> iemand wat sy hol uitleen :-)
> --
> ----------------------------------------------------
> SMILE! it adds to your face value.
> ----------------------------------------------------
>
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Verhoogde Firma Konsolidasie Inisiatief
Volgende onderwerp: Huis der Nederlanden
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 08:45:24 MGT 2024