Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Huis der Nederlanden
Huis der Nederlanden [boodskap #41849] Do, 10 Mei 2001 14:03 na volgende boodskap
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Leuce:

Die Huis der Nederlanden (HdN) is 'n Nederlands-Vlaams-Afrikaanse
kultuursentrum in Pinelands naby Kaapstad. Die HdN sentrum bevat 'n ruim
biblioteek en mediasentrum, klaskamers en konferensielokale, en lees- en
kuierareas (met lekker Nederlandse koffie).

Die HdN se nuwe webwerf sit by http://www.hdn.za.net/.

As enige iemand 'n skakel na die HdN se webwerf wil maak is julle welkom, en
julle kan hul werfmeester daarvan verwittig (vir 'n terugskakel).
Re: Huis der Nederlanden [boodskap #41874 is 'n antwoord op boodskap #41849] Vr, 11 Mei 2001 04:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, Leuce,

Wil jij alstublieft zo vriendelijk zijn om mij het e-mailadres van het
Huis der Nederlanden te bezorgen?
Dank bij voorbaat!

Norbert (uit Vlaanderen)

"Voetleuce" schreef:

> Leuce:
>
> Die Huis der Nederlanden (HdN) is 'n Nederlands-Vlaams-Afrikaanse
> kultuursentrum in Pinelands naby Kaapstad. Die HdN sentrum bevat 'n ruim
> biblioteek en mediasentrum, klaskamers en konferensielokale, en lees- en
> kuierareas (met lekker Nederlandse koffie).
>
> Die HdN se nuwe webwerf sit by http://www.hdn.za.net/.
>
> As enige iemand 'n skakel na die HdN se webwerf wil maak is julle welkom, en
> julle kan hul werfmeester daarvan verwittig (vir 'n terugskakel).
>
Re: Huis der Nederlanden [boodskap #41898 is 'n antwoord op boodskap #41849] Vr, 11 Mei 2001 12:04 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Waar presies in Pinelands is hulle - ek bitter graag daar wil gaan koffie
drink.
Annette

Voetleuce wrote in message ...
> Leuce:
>
> Die Huis der Nederlanden (HdN) is 'n Nederlands-Vlaams-Afrikaanse
> kultuursentrum in Pinelands naby Kaapstad. Die HdN sentrum bevat 'n ruim
> biblioteek en mediasentrum, klaskamers en konferensielokale, en lees- en
> kuierareas (met lekker Nederlandse koffie).
>
> Die HdN se nuwe webwerf sit by http://www.hdn.za.net/.
>
> As enige iemand 'n skakel na die HdN se webwerf wil maak is julle welkom, en
> julle kan hul werfmeester daarvan verwittig (vir 'n terugskakel).
>
Vorige onderwerp: Re: African American's
Volgende onderwerp: Vlaamse Spreuk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 19:54:45 MGT 2024