Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Verhoogde Firma Konsolidasie Inisiatief
Toekoms Advies vir: Verhoogde Firma Konsolidasie Inisiatief [boodskap #41714] So, 06 Mei 2001 21:16 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die
menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die
Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel, aangaande
'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing van
miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste benadering om miv+/vigs te
bestry, soos hierbo vermeld. Effektiewe beleid en beheer maatreëls.
Ondersteuning gelewer aan Firmas vir die aanhoudende verskaffing van goedere en
dienste. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons
Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. By
voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Firmas en Finansiële Instellings, veral multinasionaal
verteenwoordigend, in ons Paradys, en elders op die Planeet, asook
ondersteunende Organisasies, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en
vasberadenheid. Aanhoudende verskaffing van produkte en dienste. Aanhoudende
navorsing. Werk verskaffing geleenthede. Dienste en ondersteuning aangaande
gemeenskap inisiatiewe. Ekonomiese en sosiale bydraes en inisiatiewe, veral om
miv+/vigs te bestry. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die
Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders
op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van
ons Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer.
By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
en / of te verander na vrye wil.

Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, met Regerings
organisasies, asook met Firmas verteenwoordigend slegs in ons Paradys, wat
internasionaal wil deelneem, multinasionale firmas, asook Finansiële Instellings
en Reserwe Banke. Om meer effektiewe ondersteuning te verhoog in die groei van
Firmas en Finansiële Instellings internasionaal. Met die uitdruklike doel om
produkte en dienste verskaf deur Firmas en Finansiële Instellings te verhoog,
veral waar verteenwoordigend in meer as een Land. Ten voordeel van alle betrokke
partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word tussen Regerings organisasies, Firmas en
Finansiële Instansies. Hoogstens aangeraai, om belasting kortings te verhoog aan
Firmas en Finansiële Instansies betrokke. Met die uitdruklike doel om nouer
samewerking te verhoog tussen Regerings en Firmas in die verskaffing van
produkte en dienste. Om asemrowende suksesse te verhoog in die verband. Ten
voordeel van alle betrokke partye.

Ondersteuning en dienste verskaf deur multinasionale Konsultasie firmas kan ook
verhoog word, veral aangaande verhoogde vorming van vriendskappe en/of
samesmelting oor grense heen. Dienste aangebied kan ook verhoog word aangaande
Regerings beleid maatreëls om gevolg te word, Firmas beskikbaar vir uitbreiding
van internasionale markte, spesiale belange groepe beskikbaar, spesialiste
beskikbaar, diens verskaffers, finansiële dienste en ondersteuning beskikbaar,
verwysings, ondersteuning in moontlikheid studies om gevolg te word en verhoogde
waarde bepaling. Om die verskaffing van dienste en ondersteuning te verhoog aan
Firmas en Finansiële Instansies betrokke in die nuwe gebiede van uitbreiding en
om markte en vriendskappe te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Navorsing kan ook verhoog word, aangaande ondersteuning vir oornames, maatstawwe
om geneem te word vir verhoogde beskerming en stabiliteit, en prosesse benodig
om nis markte te verhoog. Verhoogde studie, asook publieke opleiding, en die hou
van konferensies kan ook verhoog word. Om groter verstaanbaarheid te verhoog
wanneer internasionale vriendskappe verhoog word. Ten voordeel van alle betrokke
partye.

Uitnodigings kan ook verhoog word aan Gemeenskap leiers, en lede van die
publiek. Hoogstens aangeraai, om ondersteuning te verhoog aan publieke
kreatiwiteit in die navorsing en ontwikkeling na meer verbruikers vriendelike
produkte. Om 'n groter verskeidenheid van produkte en dienste beskikbaar aan die
publiek te verhoog, insluitend vir internasionale verspreiding. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog vir inisiatiewe onderweg in
die ontwikkeling van Renaissancis regoor die Planeet.

Wil hoogstens aanraai vir hierdie om as 'n Planetêre bydrae beskou te word. Om
ondersteuning en dienste te verhoog in die verskaffing van produkte en dienste
aan globale markte. Om asemrowende suksesse in die verband te verhoog.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
op die Planeet, waar benodig. Om vriendskappe te verhoog tussen on Paradys en
elders op die Planeet.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
van alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer effektiewe beleids reëls aangaande die vorming van internasionale
alliansies kan asemrowend verhoog word.
Volume van goedere en dienste verskaf kan asemrowend verhoog word.
Profyte van Firmas en Finansiële Instansies kan asemrowend verhoog word.
Groter verskeidenheid van produkte en dienste vir die publiek om van te kies kan
asemrowend verhoog word.
Groter verspreiding van produkte en dienste regoor die Planeet kan asemrowend
verhoog word.
Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.

Ekonomie�, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Kommentaar:
Hierdie inisiatief word beskou as 'n belangrike bou blok aangaande verhoogde
opbrengste van Renaissancis, ten doel van die triljoenêr kaart, wat hier beplan
word. Om 'n vorige stelling van Gandhi te herhaal � Daar is meer as genoeg
hulpbronne.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu d.m.v. grootheid,
goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol
Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is dit a.g.v.
'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Re: Toekoms Advies vir: Verhoogde Firma Konsolidasie Inisiatief [boodskap #41781 is 'n antwoord op boodskap #41714] Ma, 07 Mei 2001 21:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 06 May 2001 21:16:48 GMT, in article
, reisiger writes...

> Ontmoetings kan ook verhoog word tussen Regerings organisasies, Firmas en
> Finansiële Instansies. Hoogstens aangeraai, om belasting kortings te verhoog >aan
> Firmas en Finansiële Instansies betrokke. Met die uitdruklike doel om nouer
> samewerking te verhoog tussen Regerings en Firmas in die verskaffing van
> produkte en dienste. Om asemrowende suksesse te verhoog in die verband. Ten
> voordeel van alle betrokke partye.

Groei bg. na...

Ontmoetings kan ook verhoog word tussen Regerings organisasies, Firmas en
Finansiële Instansies. Nadat die groen lig gegee is in die verband om
internasionale vennootskappe te verhoog. Indien wel, hoogstens aangeraai, om
belasting kortings te verhoog aan Finansiële Instansies en Organisasies
betrokke. Met die uitdruklike doel om nouer samewerking te verhoog tussen
Regerings en Firmas in die verskaffing van produkte en dienste. Om asemrowende
suksesse te verhoog in die verband. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer gebalanseerde verteenwoordiging van plaaslike en internasionale Firmas in
ons Paradys, en elders op die Planeet, kan asemrowend verhoog word.

En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Re: Toekoms Advies vir: Verhoogde Firma Konsolidasie Inisiatief [boodskap #41871 is 'n antwoord op boodskap #41781] Do, 10 Mei 2001 21:08 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 07 May 2001 21:41:05 GMT, in article
, reisiger writes...

> Groei bg. na...
>
> Ontmoetings kan ook verhoog word tussen Regerings organisasies, Firmas en
> Finansiële Instansies. Nadat die groen lig gegee is in die verband om
> internasionale vennootskappe te verhoog. Indien wel, hoogstens aangeraai, om
> belasting kortings te verhoog aan Finansiële Instansies en Organisasies
> betrokke. Met die uitdruklike doel om nouer samewerking te verhoog tussen
> Regerings en Firmas in die verskaffing van produkte en dienste. Om asemrowende
> suksesse te verhoog in die verband. Ten voordeel van alle betrokke partye.
>
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
> Meer gebalanseerde verteenwoordiging van plaaslike en internasionale Firmas in
> ons Paradys, en elders op die Planeet, kan asemrowend verhoog word.
>
> En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Groei bg. na...

Hoogstens aangeraai, om die verhoging van die uitleg van markte te verhoog met
plaaslike en internasionale verteenwoordigende Firmas om uit genooi te word,
asook met Regerings organisasies. Om regverdigheid te verhoog in die bepaling
van verhoogde mark potensiaal. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Daarna, om ontmoetings te verhoog word tussen Regerings organisasies, plaaslike
en internasionaal verteenwoordigende Firmas en Finansiële Instansies. Om die gee
van die groen lig te verhoog vir uitnodigings aangaande oornames, waar nodig.
Ten voordeel van alle betrokke partye.

Hoogstens aangeraai, om belasting kortings te verhoog aan Finansiële Instansies
en Organisasies betrokke. Met die uitdruklike doel om nouer samewerking te
verhoog tussen vennootskappe betrokke in die verhoogde verskaffing van produkte
en dienste. Om asemrowende suksesse te verhoog in die verband. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer gebalanseerde verteenwoordiging van plaaslike en uitgenooide Firmas kan
asemrowend verhoog word.

En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Vorige onderwerp: dissie wille noore, my antie!
Volgende onderwerp: Re: African American's
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 20:17:42 MGT 2024