Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onwenslik
onwenslik [boodskap #145021] Vr, 12 April 2024 18:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onwenslik
Afbreking: on•wens•lik
Samestelling: on- + wenslik


Byvoeglike naamwoord: onwenslik
Vergrotende trap: onwensliker
Oortreffende trap: onwenslikste
Attributief: onwenslike
Partitief: onwensliks

Betekenis:
• Waarvoor 'n mens nie wens nie. Wat nie wenslik is nie.

Gebruik:
• Die wet is nie net onwenslik nie, maar ook totaal onuitvoerbaar.

Sinoniem:
• onbegeerlik
• ongewens

Afgelei:
• onwenslikheid

Vertaling:
Engels: undesirable
Nederlands: onwenselijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onuitvoerbaar
Volgende onderwerp: oorboord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 09:27:59 MGT 2024