Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onuitvoerbaar
onuitvoerbaar [boodskap #145020] Vr, 12 April 2024 17:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18892
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onuitvoerbaar
Afbreking: on•uit•voer•baar
Samestelling: on- + uitvoerbaar


Byvoeglike naamwoord: onuitvoerbaar
Attributief: onuitvoerbare

Betekenis:
• Wat nie gedoen/ uitgevoer kan word nie.

Gebruik:
• Ek weet dat U alles kan doen en geen plan vir U onuitvoerbaar is nie. [Job 42:2]

Sinoniem:
• ondoenlik
• onhandelbaar
• onmoontlik
• onbegonne
• onprakties

Antoniem:
• uitvoerbaar

Afgelei:
• onuitvoerbaarheid

Vertaling:
Engels: impracticable, inexecutable
Nederlands: onuitvoerbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regshulp
Volgende onderwerp: onwenslik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 13:47:57 MGT 2024