Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorboord
oorboord [boodskap #145022] Vr, 12 April 2024 18:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorboord
Afbreking: oor•boord
Samestelling: oor + boord


Bywoord: oorboord

Betekenis:
• Uit 'n boot uit, in die water in.
• Wat te ver gaan; buitensporig of verregaande is.

Gebruik:
• Die verstekeling is oorboord gegooi. Man oorboord!
• Sy het heeltemal oorboord gegaan met die reëlings.

Spreekwoord:
• Gooi dit oorboord. [Iets laat vaar; prys te gee.]

Antoniem:
• aan boord

Vertaling:
Engels: overboard
Nederlands: overboord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onwenslik
Volgende onderwerp: vlagkunde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 09:36:03 MGT 2024