besembos [boodskap #144935] |
Di, 02 April 2024 19:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20121 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
besembos
Afbreking: be•sem•bos
Samestelling: besem + bos
Selfstandige naamwoord: besembos
Meervoud: besembosse
Verkleinwoord: besembossie
Meervoud van verkleining: besembossies
Betekenis:
• Plant waarvan besems gemaak kan word.
Gebruik:
• Elia het in die woestyn onder 'n besembos gaan sit en gewens hy gaan dood. [1 Kon 19:4.]
Vertaling:
Engels: broom-bush
Nederlands: bezembosch, bremstruik
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|