Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doende
doende [boodskap #144936] Wo, 03 April 2024 16:31
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19107
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
doende
Afbreking: doen•de
Samestelling: doen + -de


Byvoeglike naamwoord: doende
Attributief: doenende

Betekenis:
• Wat besig is om iets te doen. Aan die werk.

Gebruik:
• Hy was vir 'n oomblik hier doende, maar is nou weer is sy bed.

Spreekwoord:
• Al doende leer 'n mens. [Deur 'n ding te doen, leer jy dit goed doen.]

Sinoniem:
• besig
• verrigtend
• werkend

Hiponiem:
• afdoende
• diensdoende
• dusdoende
• onmeedoende
• onvoldoende
• sodoende
• voldoende
• weldoende
• wonderdoende

Vertaling:
Engels: busy, doing
Nederlands: doende

Nota:
• Teenwoordige deelwoord van die werkwoord "doen".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: besembos
Volgende onderwerp: aanbouing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 27 18:36:45 MGT 2024