Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanbouing
aanbouing [boodskap #144937] Wo, 03 April 2024 17:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18886
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanbouing
Afbreking: aan•bou•ing
Samestelling: aanbou + -ing


Selfstandige naamwoord: aanbouing
Meervoud: aanbouinge, aanbouings
Verkleinwoord: aanbouinkie
Meervoud van verkleining: aanbouinkies

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van aanbou.

Gebruik:
• Die aanbouings het R56 000 gekos.

Sinoniem:
• aanbousel
• byvoeging
• ombouing
• restourasie
• toevoeging
• uitbreiding
• verbetering
• vergroting
• verlenging

Vertaling:
Engels: addition, extension, alteration
Nederlands: aanbouwing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doende
Volgende onderwerp: inkomstediens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 12:58:49 MGT 2024