Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inkomstediens
inkomstediens [boodskap #144938] Wo, 03 April 2024 18:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inkomstediens
Afbreking: in•kom•ste•diens
Samestelling: inkomste + diens


Selfstandige naamwoord: inkomstediens
Meervoud: inkomstedienste

Betekenis:
• Staatsinstelling belas met die invordering van belastings en heffings.

Gebruik:
• Voorlopige syfers toon dat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens byna R10-miljard méér as verwag ingesamel het.

Vertaling:
Engels: revenue service
Nederlands: inkomsten dienst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanbouing
Volgende onderwerp: siende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 11:08:46 MGT 2024