Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verstandhouding
verstandhouding [boodskap #144934] Di, 02 April 2024 08:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verstandhouding
Afbreking: ver•stand•hou•ding
Samestelling: verstand + houding


Selfstandige naamwoord: verstandhouding
Meervoud: verstandhoudinge, verstandhoudings

Betekenis:
• Situasie waar mense mekaar verstaan; onderlinge begrip.

Gebruik:
• Ons het 'n goeie verstandhouding.
• Nee, ons kon nog nie tot 'n verstandhouding kom nie.

Sinoniem:
• afspraak
• begrip
• ooreenkoms
• samewerking
• skikking
• verhouding

Vertaling:
Engels: understanding
Nederlands: verstandhouding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koolstofmonoksied
Volgende onderwerp: besembos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 03:02:11 MGT 2024