Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leesbaar
leesbaar [boodskap #144576] So, 04 Februarie 2024 19:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
leesbaar
Afbreking: lees•baar
Samestelling: lees + -baar


Byvoeglike naamwoord: leesbaar
Vergrotende trap: leesbaarder
Oortreffende trap: leesbaarste
Attributief: leesbare

Betekenis:
• Wat maklik gelees en begryp kan word.

Gebruik:
• Beantwoord die vraestel in netjiese en leesbare skrif.

Sinoniem:
• ontsyferbaar
• verstaanbaar

Antoniem:
• onleesbaar

Hiponiem:
• masjienleesbaar
• rekenaarleesbaar

Afgelei:
• leesbaarheid

Vertaling:
Engels: readable, legible
Nederlands: leesbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kragbron
Volgende onderwerp: bagasiebak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 07:27:05 MGT 2024