Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kragbron
kragbron [boodskap #144575] So, 04 Februarie 2024 19:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kragbron
Afbreking: krag•bron
Samestelling: krag + bron


Selfstandige naamwoord: kragbron
Meervoud: kragbronne
Verkleinwoord: kragbronnetjie
Meervoud van verkleining: kragbronnetjies

Betekenis:
• Dit wat die energie lewer.

Gebruik:
• Die motor se kragbron is 70 kg ligter as sy voorganger en bied ook beter brandstofverbruik.

Sinoniem:
• aandrywing
• energiebron
• kragvoorsiening
• motor

Afgelei:
• wisselstroomkragbron

Vertaling:
Engels: power source, power pack, power supply
Nederlands: krachtbron

Nota:
• Daar is 'n dorp met die naam Kragbron in die Vrystaat, 5 km suidoos van Sasolburg.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: windweerstand
Volgende onderwerp: leesbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 22:16:14 MGT 2024