Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bagasiebak
bagasiebak [boodskap #144577] So, 04 Februarie 2024 19:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bagasiebak
Afbreking: ba•ga•sie•bak
Samestelling: bagasie + bak


Selfstandige naamwoord: bagasiebak
Meervoud: bagasiebakke
Verkleinwoord: bagasiebakkie
Meervoud van verkleining: bagasiebakkies

Betekenis:
• Pakruimte vir bagasie in 'n motor.

Gebruik:
• Die motor het 'n besonder groot bagasiebak.

Sinoniem:
• bagasieruim
• kattebak
• laairuimte

Vertaling:
Engels: built-in trunk, boot
Nederlands: kofferbak, laadruimte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leesbaar
Volgende onderwerp: bakwerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 02:25:34 MGT 2024