Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klankleer
klankleer [boodskap #144515] So, 28 Januarie 2024 09:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klankleer
Afbreking: klank•leer
Samestelling: klank + leer


Selfstandige naamwoord: klankleer
Meervoud: klanklere

Betekenis:
• 'n Onderdeel van taalkunde wat die vorming en uitspraak van spraakklanke bestudeer.

Gebruik:
• In die klankleer word gesproke taal met die fonetiese alfabet genoteer.

Sinoniem:
• fonetiek
• uitspraakleer

Vertaling:
Engels: phonetics
Nederlands: klankleer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: akkusatief
Volgende onderwerp: breipen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 22:05:44 MGT 2024