Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » breipen
breipen [boodskap #144516] So, 28 Januarie 2024 09:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Breipenne
Breipenne
breipen
Afbreking: brei•pen
Samestelling: brei + pen


Selfstandige naamwoord: breipen
Meervoud: breipenne
Verkleinwoord: breipennetjie
Meervoud van verkleining: breipennetjies

Betekenis:
• Pen waarmee daar met wol gebrei word.

Gebruik:
• 'n Breier het goeie breipenne nodig.

Sinoniem:
• breinaald

Vertaling:
Engels: knitting needle
Nederlands: breipen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klankleer
Volgende onderwerp: sterlig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:56:15 MGT 2024