Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spoorvrug
spoorvrug [boodskap #144434] Sa, 20 Januarie 2024 15:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18862
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spoorvrug
Afbreking: spoor•vrug
Samestelling: spoor + vrug


Selfstandige naamwoord: spoorvrug
Meervoud: spoorvrugte
Verkleinwoord: spoorvruggie
Meervoud van verkleining: spoorvruggies

Betekenis:
• Vrugliggaam met spoorhuisies wat spore dra, soos die van 'n varing of 'n swam.

Gebruik:
• Die paddastoel se spoorvrug is so groot soos 'n man se vuis wanneer dit opkom.

Sinoniem:
• sporevrug
• sporokarp

Vertaling:
Engels: sporocarp
Nederlands: sporenvrucht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: trefkrag
Volgende onderwerp: ambraal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 16:45:32 MGT 2024