Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorlewering
oorlewering [boodskap #144377] Do, 11 Januarie 2024 18:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorlewering
Afbreking: oor•le•we•ring
Samestelling: oorlewer + -ing


Selfstandige naamwoord: oorlewering
Meervoud: oorleweringe, oorlewerings

Betekenis:
• Die handeling van oorlewer (oorhandig).
• Verhale en gewoontes wat van geslag tot geslag deurgegee word.

Gebruik:
• Die oorlewering van die krygsgevangenes het sonder insident verloop.
• Volgens oorlewering is Lukas in Thebes aan 'n palmboom opgehang.

Sinoniem:
• legende
• mitologie
• oordrag
• oorvertelling
• tradisie

Afgelei:
• volksoorlewering

Vertaling:
Engels: legend
Nederlands: oorlewering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: balaklawa
Volgende onderwerp: weetgierig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 04:29:30 MGT 2024