Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » balaklawa
balaklawa [boodskap #144375] Do, 11 Januarie 2024 17:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Man met 'n balaklawa.
'n Man met 'n balaklawa.
balaklawa
Afbreking: ba•la•kla•wa


Selfstandige naamwoord: balaklawa
Meervoud: balaklawas
Verkleinwoord: balaklawatjie
Meervoud van verkleining: balaklawatjies

Betekenis:
• 'n Mus wat die grootste deel van die kop en gesig bedek.

Gebruik:
• Die rowers was gewapen en met balaklawas vermom.

Sinoniem:
• balaklawahelm
• skimasker

Hiperoniem:
• hoofbedekking

Vertaling:
Engels: balaclava, monkey cap, ski mask
Nederlands: bivakmuts

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: indwing
Volgende onderwerp: oorlewering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 20:28:00 MGT 2024