Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » indwing
indwing [boodskap #144374] Do, 11 Januarie 2024 12:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
indwing
Afbreking: in•dwing
Samestelling: in + dwing


Werkwoord: dwing in, indwing
Verlede tyd: het ingedwing

Betekenis:
• Om met geweld na die binnekant te neem.

Gebruik:
• Die polisie het die dief in die vangwa ingedwing.

Sinoniem:
• forseer
• inboender
• indruk
• injaag

Afgelei:
• indwinging

Vertaling:
Engels: to force in
Nederlands: dwingen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beskore
Volgende onderwerp: balaklawa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 21:01:31 MGT 2024