Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beskore
beskore [boodskap #144373] Wo, 10 Januarie 2024 20:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beskore
Afbreking: be•sko•re


Byvoeglike naamwoord: beskore

Betekenis:
• Wat deur die noodlot vir iemand bestem of toegedeel is.

Gebruik:
• 'n Lang en gelukkige lewe is nie vir almal beskore nie.

Sinoniem:
• bedoel
• beskik
• bestem
• gegee
• geskenk
• toebedeel
• verorden

Vertaling:
Engels: allotted, blessed with
Nederlands: beschoren

Nota:
• Die Nederlandse beschoren is die sterk verlede deelwoord van die werkwoord bescheren, wat bestem/ bepaal/ toedeel beteken.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terugry
Volgende onderwerp: indwing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 08:12:13 MGT 2024