Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weetgierig
weetgierig [boodskap #144378] Vr, 12 Januarie 2024 15:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weetgierig
Afbreking: weet•gie•rig
Samestelling: weet + gierig


Byvoeglike naamwoord: weetgierig
Vergrotende trap: weetgieriger
Oortreffende trap: weetgierigste
Attributief: weetgierige

Betekenis:
• Met baie vrae. Wat graag alles wil weet.

Gebruik:
• 'n Weetgierige persoon word 'n nuuskierige agie genoem.

Sinoniem:
• belangstellend
• geïnteresseerd
• leergierig
• nuuskierig
• vraerig

Afgelei:
• weetgierigheid

Vertaling:
Engels: inquisitive, curious
Nederlands: weetgierig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorlewering
Volgende onderwerp: towerkuns
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 23:31:06 MGT 2024