Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oudergewoonte
oudergewoonte [boodskap #144351] So, 07 Januarie 2024 09:41
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oudergewoonte
Afbreking: ou•der•ge•woon•te
Samestelling: ouer + gewoonte


Bywoord: oudergewoonte

Betekenis:
• Soos die gewoonte/gebruik nou maar is.

Gebruik:
Oudergewoonte word die geskenke op Oukersaand uitgedeel.

Vertaling:
Engels: as usual, as is the custom
Nederlands: zoals gewoonlijk, zoals gebruikelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hans
Volgende onderwerp: Oukersaand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 18:43:10 MGT 2024