Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Oukersaand
Oukersaand [boodskap #144352] So, 07 Januarie 2024 09:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Oukersaand
Afbreking: Ou•kers•aand
Samestelling: Ou + kers + aand


Selfstandige naamwoord: Oukersaand
Meervoud: Oukersaande
Verkleinwoord: Oukersaandjie
Meervoud van verkleining: Oukersaandjies

Betekenis:
• Die aand van Oukersdag, die dag voor Kersdag.

Gebruik:
• Oudergewoonte sal die geskenke op Oukersaand uitgedeel word.

Vertaling:
Engels: Christmas Eve
Nederlands: kerstavond

Nota:
• Die "ou" van Oukersaand verwys moontlik na die feit dat Kersdag die vorige jaar op dié dag geval het.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oudergewoonte
Volgende onderwerp: vakant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 18:25:34 MGT 2024