Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geslagsgebaseerd
geslagsgebaseerd [boodskap #143953] Do, 23 November 2023 13:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19042
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geslagsgebaseerd
Afbreking: ge•slags•ge•ba•seerd
Samestelling: geslag + -s- + gebaseer + -d


Byvoeglike naamwoord: geslagsgebaseerd
Attributief: geslagsgebaseerde

Betekenis:
• Wat op geslag (manlik of vroulik) gebaseer is.

Gebruik:
Geslagsgebaseerde geweld bly 'n groot probleem in ons samelewing.

Sinoniem:
• geslagsgegrond

Vertaling:
Engels: gender based
Nederlands: op geslacht gebaseerd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vryspraak
Volgende onderwerp: verswarend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 22:10:33 MGT 2024