Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vryspraak
vryspraak [boodskap #143952] Do, 23 November 2023 10:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19042
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vryspraak
Afbreking: vry•spraak
Samestelling: vry + spraak


Selfstandige naamwoord: vryspraak
Meervoud: vrysprake

Betekenis:
• 'n Uitspraak wat iemand as vry of onskuldig verklaar.

Gebruik:
• Die woordvoerder het gesê dat die saak van die rol geskrap is, maar dat dit nie as 'n vryspraak of terugtrekking van die aanklagte gesien moet word nie.

Sinoniem:
• absolusie
• ontslag
• verontskuldiging

Antoniem:
• skuldigbevinding

Vertaling:
Engels: exoneration, acquittal, absolution
Nederlands: vrijspraak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hofrol
Volgende onderwerp: geslagsgebaseerd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 20:15:01 MGT 2024