Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » presideer
presideer [boodskap #143853] Do, 16 November 2023 06:40
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19031
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
presideer
Afbreking: pre•si•deer


Werkwoord: presideer
Verlede tyd: het gepresideer

Betekenis:
• Om 'n vergadering of samekoms te lei; as voorsitter optree; prosedures volg sodat verrigtinge ordelik en wettiglik verloop.

Gebruik:
• As die dominee nie beskikbaar is nie sal 'n ouderling oor die kerkraadsvergadering presideer.

Sinoniem:
• lei
• voorsit

Vertaling:
Engels: to preside
Nederlands: presideren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: duidelikheid
Volgende onderwerp: alternatiewelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 14:09:09 MGT 2024