Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duidelikheid
duidelikheid [boodskap #143852] Wo, 15 November 2023 16:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19036
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
duidelikheid
Afbreking: dui•de•lik•heid
Samestelling: duidelik + -heid


Selfstandige naamwoord: duidelikheid
Meervoud: duidelikhede

Betekenis:
• Toestand van duidelik verstaanbaar, of duidelik sigbaar wees.

Gebruik:
• Ons moet eers duidelikheid oor die saak kry voordat ons tot aksie oorgaan.

Sinoniem:
• begryplikheid
• eenduidigheid
• helderheid
• klaarheid
• sekerheid

Antoniem:
• onduidelikheid

Afgelei:
• duidelikheidshalwe

Vertaling:
Engels: clarity, clearness
Nederlands: duidelijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veiligheidshek
Volgende onderwerp: presideer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 16:19:50 MGT 2024