Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veiligheidshek
veiligheidshek [boodskap #143851] Wo, 15 November 2023 15:57
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
veiligheidshek
Afbreking: vei•lig•heids•hek
Samestelling: veiligheid + -s- + hek


Selfstandige naamwoord: veiligheidshek
Meervoud: veiligheidshekke
Verkleinwoord: veiligheidshekkie
Meervoud van verkleining: veiligheidshekkies

Betekenis:
• Hek wat 'n plek veiliger maak.

Gebruik:
• Die vrou het haar veiligheidshek oopgemaak, waarna die verdagte haar oorval en besteel het.

Vertaling:
Engels: security gate, safety gate
Nederlands: veiligheidspoort

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afweer
Volgende onderwerp: duidelikheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 18:24:48 MGT 2024