Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » alternatiewelik
alternatiewelik [boodskap #143854] Do, 16 November 2023 09:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19036
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
alternatiewelik
Afbreking: al•ter•na•tie•we•lik
Samestelling: alternatief + -elik


Byvoeglike naamwoord: alternatiewelik
Attributief: alternatiewelike

Betekenis:
• Wat om die beurt plaasvind.
• Wat as alternatief dien.

Gebruik:
• Hy het alternatiewelik by sy twee oumas gewoon.
• Die woord China kan alternatiewelik as Sjina gespel word.

Sinoniem:
• afwisselend
• beurtelings

Vertaling:
Engels: alternatively
Nederlands: alternatief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: presideer
Volgende onderwerp: lykskouing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 16:20:51 MGT 2024