Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verbeurd
verbeurd [boodskap #143426] So, 08 Oktober 2023 10:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19097
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verbeurd
Afbreking: ver•beurd
Samestelling: verbeur + -d


Byvoeglike naamwoord: verbeurd
Attributief: verbeurde

Betekenis:
• Wat verbeur is; waarop beslag gelê is.

Gebruik:
• Die vuurwapen en ammunisie is aan die staat verbeurd verklaar.

Sinoniem:
• geannekseer
• gekonfiskeer
• onteien
• ontneem

Afgelei:
• verbeurdverklaring

Vertaling:
Engels: forfeited, confiscated
Nederlands: verbeurd

Nota:
• Voltooide deelwoord van verbeur.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: direktoraat
Volgende onderwerp: verbeur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 26 20:38:59 MGT 2024