Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » direktoraat
direktoraat [boodskap #143425] So, 08 Oktober 2023 10:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
direktoraat
Afbreking: di•rek•to•raat


Selfstandige naamwoord: direktoraat
Meervoud: direktorate

Betekenis:
• 'n Agentskap wat so belangrik is dat dit deur 'n direkteur gelei word.
• 'n Direksie of liggaam van direkteure (as rigtinggewende orgaan).

Gebruik:
• Gerrie Nel was voorheen die hoof van die Direktoraat van Spesiale Operasies, wat ook as die Skerpioene bekend was.

Sinoniem:
• direkteurskap

Vertaling:
Engels: directorate
Nederlands: directoraat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opskort
Volgende onderwerp: verbeurd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 12:44:22 MGT 2024