Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verbeur
verbeur [boodskap #143427] So, 08 Oktober 2023 10:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verbeur
Afbreking: ver•beur
Samestelling: ver- + beur


Werkwoord: verbeur
Verlede tyd: het verbeur
Teenwoordige deelwoord: verbeurd, verbeurde

Betekenis:
• Om die reg tot iets te verloor of prys te gee.

Gebruik:
• Die rugbyspeler het sy speelkans weens 'n gebreekte arm verbeur.

Sinoniem:
• inboet
• kwytraak
• oorgee
• opsê
• prysgee
• ontbeer
• verloor
• verspeel

Afgelei:
• verbeurd
• verbeuring
• verbeurbaar

Vertaling:
Engels: to lose, forfeit, confiscate
Nederlands: verbeuren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbeurd
Volgende onderwerp: weerloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 15:42:23 MGT 2024