Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Die onophoudelike weerligstraal" deur CHARL-PIERRE NAUDE
"Die onophoudelike weerligstraal" deur CHARL-PIERRE NAUDE [boodskap #16758] Wo, 12 Augustus 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
DIE ONOPHOUDELIKE WEERLIGSTRAAL
Charl-Pierre Naude

Dit kan nie duur nie. Sal ek vandag se geluk
in herinnerings terugvind? Weerlig klap
en vergaan; dis sy aard. In die tentflap
van haar glimlag flits die nomadiese oomblik.

Maar in die vlugtige Seance van geheue
kan vergane dinge,versluierd, weer gebeur:

My vriende wat geïmigreer het sing
hoog, uit uit die wynglas waarop my vinger kring.

Die wynvlek op 'n tafelblad vee ek skoon;
maar die houtgrein self toon 'n waterpatroon.

Ek onthou die oomblik se onseker praal
wat verblindend in die hemel gerank het;
die na-lig, teen my toe ooglede afgeëets,
is 'n onophoudelike weerligstraal.
Re: "Die onophoudelike weerligstraal" deur CHARL-PIERRE NAUDE [boodskap #16789 is 'n antwoord op boodskap #16758] Do, 13 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
kom, dig nou so bietjie vir ons oor rassesmelting - 'n groot swart penis
binne in 'n wit doos . . .

@igs.net wrote in article ...
>
>
> DIE ONOPHOUDELIKE WEERLIGSTRAAL
> Charl-Pierre Naude
>
> Dit kan nie duur nie. Sal ek vandag se geluk
> in herinnerings terugvind? Weerlig klap
> en vergaan; dis sy aard. In die tentflap
> van haar glimlag flits die nomadiese oomblik.
>
> Maar in die vlugtige Seance van geheue
> kan vergane dinge,versluierd, weer gebeur:
>
> My vriende wat geïmigreer het sing
> hoog, uit uit die wynglas waarop my vinger kring.
>
> Die wynvlek op 'n tafelblad vee ek skoon;
> maar die houtgrein self toon 'n waterpatroon.
>
> Ek onthou die oomblik se onseker praal
> wat verblindend in die hemel gerank het;
> die na-lig, teen my toe ooglede afgeëets,
> is 'n onophoudelike weerligstraal.
>
Re: "Die onophoudelike weerligstraal" deur CHARL-PIERRE NAUDE [boodskap #16848 is 'n antwoord op boodskap #16758] Sa, 15 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Michael E Willett  is tans af-lyn  Michael E Willett
Boodskappe: 182
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 13 Aug 1998 21:50:23 GMT, "Doos" had the
following to say:

|kom, dig nou so bietjie vir ons oor rassesmelting - 'n groot swart penis
|binne in 'n wit doos . . .
|
Die ou is seker maar as kind gemolesteer of so iets..?

...steeds net ek, Simon
Vorige onderwerp: "Die Brommer" deur CHARL-PIERRE NAUDE
Volgende onderwerp: Gedig uit "Die Nomadiese Oomblik" deur CHARL-PIERRE NAUDE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:46:26 MGT 2024