"Die onophoudelike weerligstraal" deur CHARL-PIERRE NAUDE [boodskap #16758] |
Wo, 12 Augustus 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2174 Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DIE ONOPHOUDELIKE WEERLIGSTRAAL
Charl-Pierre Naude
Dit kan nie duur nie. Sal ek vandag se geluk
in herinnerings terugvind? Weerlig klap
en vergaan; dis sy aard. In die tentflap
van haar glimlag flits die nomadiese oomblik.
Maar in die vlugtige Seance van geheue
kan vergane dinge,versluierd, weer gebeur:
My vriende wat geïmigreer het sing
hoog, uit uit die wynglas waarop my vinger kring.
Die wynvlek op 'n tafelblad vee ek skoon;
maar die houtgrein self toon 'n waterpatroon.
Ek onthou die oomblik se onseker praal
wat verblindend in die hemel gerank het;
die na-lig, teen my toe ooglede afgeëets,
is 'n onophoudelike weerligstraal.
|
|
|
Re: "Die onophoudelike weerligstraal" deur CHARL-PIERRE NAUDE [boodskap #16789 is 'n antwoord op boodskap #16758] |
Do, 13 Augustus 1998 00:00 |
Doos[1]
Boodskappe: 143 Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
kom, dig nou so bietjie vir ons oor rassesmelting - 'n groot swart penis
binne in 'n wit doos . . .
@igs.net wrote in article ...
>
>
> DIE ONOPHOUDELIKE WEERLIGSTRAAL
> Charl-Pierre Naude
>
> Dit kan nie duur nie. Sal ek vandag se geluk
> in herinnerings terugvind? Weerlig klap
> en vergaan; dis sy aard. In die tentflap
> van haar glimlag flits die nomadiese oomblik.
>
> Maar in die vlugtige Seance van geheue
> kan vergane dinge,versluierd, weer gebeur:
>
> My vriende wat geïmigreer het sing
> hoog, uit uit die wynglas waarop my vinger kring.
>
> Die wynvlek op 'n tafelblad vee ek skoon;
> maar die houtgrein self toon 'n waterpatroon.
>
> Ek onthou die oomblik se onseker praal
> wat verblindend in die hemel gerank het;
> die na-lig, teen my toe ooglede afgeëets,
> is 'n onophoudelike weerligstraal.
>
|
|
|
|