Indonesies en Afrikaans [boodskap #15161] |
Ma, 25 Mei 1998 00:00 |
Dirk Laurie
Boodskappe: 5 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek het n paar maande gelede met n vissersbootjie van Nederland na
Kaapstad gevaar. Die bemanning se vorige vaart was via Indonesie.
In Indonesie moes daar voorade en brandstof ingeneem word. Daar word
gewoonlik van n Maleis-Engelse tolk gebruik gemaak. Na n uur of wat
het hulle die tolk huis toe gestuur omdat daar geen probleem met
komunikasie was nie. Die Kaapse-Afrikaans en die Indonesiese dialek
van Nederlands was baie die selfde.
Dirk
|
|
|