Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sizwe is Xhosa vir VARK!
Sizwe is Xhosa vir VARK! [boodskap #14774] Sa, 16 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Jennifer Lynne  is tans af-lyn  Jennifer Lynne
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Kyk wat skryf hierdie vuilgoed nou!!!!

Jy's befok in jou kop. Jy praat oor swart mense wat hul kinders opsny
(in
"onderdele" nogal) op 'n manier wat nie net jou onkunde ten opsigte van
sekere
kulturele praktyke openbaar nie, maar ook jou stereotipiese, neerhalende
en
rassistiese interpretasie daarvan. En jy wil vir my kom preek oor wat
gepas is
al dan nie. Voetsek, jou naai. En NOU kan jy praat van ongepas.

Sizwe

Jennifer
Re: Sizwe is Xhosa vir VARK! [boodskap #14872 is 'n antwoord op boodskap #14774] Ma, 18 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SizweBanzi  is tans af-lyn  SizweBanzi
Boodskappe: 44
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
> "Jennifer L. Logan" skryf:

> Sizwe is Xhosa vir VARK!

isiXhosa is duidelik 'n vreemde taal vir jou (in more ways than one). Beter as
jy se Sizwe is 'n Vark. Op hierdie manier verteenwoordig ek nie die hele
Xhosa-groep nie, en beswadder jy hulle nie in toto nie. Net so by the way - ek
wonder of jy weet wat sizwe werklik beteken?
Re: Sizwe is Xhosa vir VARK! [boodskap #14873 is 'n antwoord op boodskap #14774] Ma, 18 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SizweBanzi  is tans af-lyn  SizweBanzi
Boodskappe: 44
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
> In what other way than a communications medium is isiXhosa apparently more
> advanced
> than the other languages on this planet?

Soos voorheen gese, jy's maar dig dingetjie. Niemand het gepraat van meer
gevorderd nie. Implikasie, innuendo, en abstrakte denke is maar vreemde woorde
vir jou konkrete swart en wit breintjie, ne.

> Is dit aardskokkende nuus? Moenie my laat wag nie, oh asseblief tog, Sizwe.

So jy weet nie, ne.
Re: Sizwe is Xhosa vir VARK! [boodskap #14874 is 'n antwoord op boodskap #14774] Ma, 18 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jennifer Lynne  is tans af-lyn  Jennifer Lynne
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
> isiXhosa is duidelik 'n vreemde taal vir jou (in more ways than one).

In what other way than a communications medium is isiXhosa apparently more advanced
than the other languages on this planet?

> Beter as jy se Sizwe is 'n Vark.

Ek dink daar is een klomp mense in hierdie nuusgroep wat van harte met jou saam
stem!

> Net so by the way - ek wonder of jy weet wat sizwe werklik beteken?

Is dit aardskokkende nuus? Moenie my laat wag nie, oh asseblief tog, Sizwe...

Jennifer
Re: Sizwe is Xhosa vir VARK! [boodskap #14899 is 'n antwoord op boodskap #14774] Di, 19 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Carel van der Wath  is tans af-lyn  Carel van der Wath
Boodskappe: 4
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
SizweBanzi wrote:
>

> wonder of jy weet wat sizwe werklik beteken?

Goedgunstelik wees? My Xhosa is maar krokkerig maar daar is mos Zoeloe
ooreenkomste. Si ya tandana.
Re: Sizwe is Xhosa vir VARK! [boodskap #14952 is 'n antwoord op boodskap #14774] Wo, 20 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Thomas Jacobs skryf:

> Sjoe!!! maar jy is ROU en ONOPGEVOED!!!!!
> Poepsak, was jou bek met jik.

Thomas,

Na wie verwys jy, Jennifer of Sizwe? Miskien moet jy seker maak wie het wat
gesê.

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Re: Sizwe is Xhosa vir VARK! [boodskap #14953 is 'n antwoord op boodskap #14774] Wo, 20 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thomas Jacobs  is tans af-lyn  Thomas Jacobs
Boodskappe: 49
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
In "Jennifer L. Logan" writes:

> Kyk wat skryf hierdie vuilgoed nou!!!!

> Jy's befok in jou kop. Jy praat oor swart mense wat hul kinders opsny
> (in
> "onderdele" nogal) op 'n manier wat nie net jou onkunde ten opsigte van
> sekere
> kulturele praktyke openbaar nie, maar ook jou stereotipiese, neerhalende
> en
> rassistiese interpretasie daarvan. En jy wil vir my kom preek oor wat
> gepas is
> al dan nie. Voetsek, jou naai. En NOU kan jy praat van ongepas.

> Sizwe

> Jennifer

Sjoe!!! maar jy is ROU en ONOPGEVOED!!!!!
Poepsak, was jou bek met jik.

--
Thomas Jacobs - Computing Centre - Rhodes University - Grahamstown
Internet: cc...@hippo.ru.ac.za uucp: ..!uunet!m2xenix!quagga!hippo!cctj
Re: Sizwe is Xhosa vir VARK! [boodskap #15167 is 'n antwoord op boodskap #14774] Di, 26 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Jennifer L. Logan  is tans af-lyn  Jennifer L. Logan
Boodskappe: 27
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Dié vieslike taal is almal van Sizwe afkomstig.

Jennifer

Henri Burger wrote:

> Thomas Jacobs skryf:
>
>> Sjoe!!! maar jy is ROU en ONOPGEVOED!!!!!
>> Poepsak, was jou bek met jik.
>
> Thomas,
>
> Na wie verwys jy, Jennifer of Sizwe? Miskien moet jy seker maak wie het wat
> gesê.
>
> Groete
>
> Henri Burger, Tzaneen. RSA
> 'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
> (e-mail: remove 'sukikaki.')

--
Crockitech@kincyb.comP - Remove the CP if you don't want your mail daemon to
Choke & Puke.
Vorige onderwerp: Indonesies en Afrikaans
Volgende onderwerp: afrikaanse 'word' woordeboek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 10:46:53 MGT 2024