Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Indonesies en Afrikaans
Indonesies en Afrikaans [boodskap #15161] Ma, 25 Mei 1998 00:00
Dirk Laurie  is tans af-lyn  Dirk Laurie
Boodskappe: 5
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ek het n paar maande gelede met n vissersbootjie van Nederland na
Kaapstad gevaar. Die bemanning se vorige vaart was via Indonesie.

In Indonesie moes daar voorade en brandstof ingeneem word. Daar word
gewoonlik van n Maleis-Engelse tolk gebruik gemaak. Na n uur of wat
het hulle die tolk huis toe gestuur omdat daar geen probleem met
komunikasie was nie. Die Kaapse-Afrikaans en die Indonesiese dialek
van Nederlands was baie die selfde.

Dirk
Vorige onderwerp: Die ontstaan van Afrikaans
Volgende onderwerp: Sizwe is Xhosa vir VARK!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 09:52:11 MGT 2024