Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » afrikaanse 'word' woordeboek
afrikaanse 'word' woordeboek [boodskap #15018] Do, 21 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Sarel Roeloffze  is tans af-lyn  Sarel Roeloffze
Boodskappe: 7
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
ek onthou iemand het al so navrae gedoen.
het julle so 'n spel check of woordeboek gevind?
laat weet asseblief
Re: afrikaanse 'word' woordeboek [boodskap #15193 is 'n antwoord op boodskap #15018] Di, 26 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 21 May 1998 21:13:06 +0200, "Sarel" wrote:

het julle so 'n spel check of woordeboek gevind?[/color]
> laat weet asseblief>>

Ja daar is. Jy kan dit koop by die meeste software winkels.
As jy WordPerefect 8 gebruik, kan jy ook hulle Afr spell checker
gratis van die Internet aflaai.
Vorige onderwerp: Sizwe is Xhosa vir VARK!
Volgende onderwerp: Amway / My reaksie op Johan!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 10:18:52 MGT 2024