Re: ORANIA [boodskap #15032] |
Do, 21 Mei 1998 00:00 |
Thomas Jacobs
Boodskappe: 49 Geregistreer: April 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
In "Frikkie Potgieter" writes:
> Gegroet Almal,
> Die lede wat graag wil weet waarmee die Boere van Orania besig is, kan gaan
> kyk by die V2000 blad http://home.intekom.com/rsa/
> Daar is 'n Engelstalige artikel onder "NEWS" wat nogal breedvoerig beskryf
> wat hulle reeds bereik het asook watter verdere planne hulle het vir
> ontwikkeling. Dit lyk asof Orania die kritiese punt van ontwikkeling
> verbygesteek het en nou voluit groei.
> Groete,
> Frikkie Potgieter
Is alles nog so khaki daar. Hoop julle het nou darem regte toilets daar,
is nie meer modies om die bucket system te gebruik nie.
--
Thomas Jacobs - Computing Centre - Rhodes University - Grahamstown
Internet: cc...@hippo.ru.ac.za uucp: ..!uunet!m2xenix!quagga!hippo!cctj
|
|
|
Re: ORANIA [boodskap #15033 is 'n antwoord op boodskap #15032] |
Do, 21 Mei 1998 00:00 |
KM
Boodskappe: 34 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
JF Dullaart wrote:
> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> Die lede wat graag wil weet waarmee die Boere van Orania besig is, kan gaan
>> kyk by die V2000 blad http://home.intekom.com/rsa/
>>
>
> knip ...
>
> die leliewit klomp in orania
> met hulle paranoia en hulle mania
> probeer vreeslik hard
> om te leef sonder swart
> al woon hulle hier in azania
>
> Joop
Beste Joop ,
Groete uit Holland, ek herken jou gedagtes as die van n Hollander, dit beteken;
a. bevoorordeel
b sinloos krities sonder ondersoek
c nie demokraties, jy wil mense beperk in hulle vryheidsdrang is teen die
handves van die VN
d Azania niemand ken hierdie naam nie, beteken land sonder uitsig en baie
donker.
e Oor Orania jy is oningelig oor die wonderwerke wat daar EN op ander plekke
bewaarheid word.
f Jy ken nie die ALMAGTIGE GOD van die boere nie.
Groete uit Holland.
|
|
|
Re: ORANIA [boodskap #15034 is 'n antwoord op boodskap #15032] |
Do, 21 Mei 1998 00:00 |
JF Dullaart
Boodskappe: 25 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Frikkie Potgieter wrote:
> Die lede wat graag wil weet waarmee die Boere van Orania besig is, kan gaan
> kyk by die V2000 blad http://home.intekom.com/rsa/
>
knip ...
die leliewit klomp in orania
met hulle paranoia en hulle mania
probeer vreeslik hard
om te leef sonder swart
al woon hulle hier in azania
Joop
|
|
|