Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ou Gis Koei
Ou Gis Koei [boodskap #15043] Do, 21 Mei 1998 00:00
Petfly  is tans af-lyn  Petfly
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek dink tannie en oom Bryten is soos poephol en portret. Hy met daai kalgat
show van hom impres hy seker vir tannie baie.

Ek het 'n surprise.....ons laaik niks van julle ou garde wat wat so krities
en banaal is nie.

Dink tannie nou dat tannie is die wit hoop van Afrika, maar ons dink tannie
is die kak van Kanada.

Ek dink dat die meeste mense daar dink ook so.

Vriendelike groete van 'n derde wereld waar in die Noordkaap (jy ken) elke 8
uur iemand verkrag word en een uit tien word aangekeer.

"It is no more Cloak and Dagger stuff...Crime is committed openly with the
culprits having no change of serving a just sentence anymore."
Vorige onderwerp: Re: ORANIA
Volgende onderwerp: Re: Aan Leendert: die Afrikaner en sy geskiedenis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 14:24:17 MGT 2024