Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voluit
voluit [boodskap #135276] Wo, 06 Januarie 2021 09:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voluit
Afbreking: vol•uit
Samestelling: vol + uit


Bywoord: voluit

Betekenis:
• Ten volle, sonder om af te kort of voortydig op te hou.

Gebruik:
• Wees dankbaar vir alles wat jy het en leef voluit.

Sinoniem:
• heeltemal
• onverkort

Vertaling:
Engels: in full, at full length
Nederlands: voluit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nyg
Volgende onderwerp: vog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:02:06 MGT 2024