Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vog
vog [boodskap #135277] Wo, 06 Januarie 2021 10:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vog
Afbreking: vog


Selfstandige naamwoord: vog
Meervoud: vogte
Verkleinwoord: voggie
Meervoud van verkleining: voggies

Betekenis:
• Nattigheid/klamheid wat iets deurdrenk of as damp aanwesig is.

Gebruik:
• Ons sal die vog uit die wond moet dreineer.

Afgelei:
• vogdig
• voghoudend
• vogtig
• vogtiggeid
• vogwerend

Vertaling:
Engels: damp, moisture
Nederlands: vocht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voluit
Volgende onderwerp: vislyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 23:49:03 MGT 2024